Jacob was uiteindelik weg by Laban, en oppad terug na sy geboorteland en familie. Hy het wel nog goed onthou hoe kwaad Esau vir hom was, en wou seker maak dat dit veilig gaan wees. Jacob roep toe een van sy diensknegte.
Kopieë mag gemaak en gratis versprei word, maar mag nie verkoop word nie. Geen veranderinge mag aan die oorspronklike teks aangebring word en dit dan onder die naam versprei nie.